The Crystal Two-bedroom Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 35 Medburn Road, Camps Bay, Cape Town, 8040, Wes-Kaap
 - Vanaf R5 190 per nag (plek vir 4)
 
Beskrywing
            The Crystal Two-bedroom Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelkompleks wat tussen die koel Atlantiese Oseaan en ikoniese Tafelberg in Kampsbaai geleë is. Die sentrale ligging van die kompleks maak The Crystal 'n gesogte bestemming vir vakansiegangers.
Die smaakvol gemeubileerde woonstel bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers en spog met manjifieke uitsigte oor die see sowel as die berge. Die slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelbed, onderskeidelik. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Die leefarea is oopplan en bestaan uit die kombuis sowel as 'n sitkamer met lugversorging wat na 'n privaat balkon lei. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Die sitkamer het 'n TV en gemaklike sitplek.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad op die terras met asemrowende uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en is ideaal om af te koel na 'n dag wat jy die stad verken het.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Shiraaz Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 95
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 35 Medburn Road, Camps Bay, Cape Town, 8040, Wes-Kaap
 
- Kapasiteit: 4 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 35 Medburn Road, Camps Bay, Cape Town, 8040, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang