Successfully reported

The Cygnature Boutique Hotel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Robin T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely establishment. Quiet and safe. We were provided with everything to have a braai for our dinner. The table was beautifully set and the salads were lovely. Beautiful grounds to walk around after a long day travelling in the car. Rooms were comfortable and the bathroom was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie skoon, netjies en vriendelik. Het vreeslik lekker gebly, alles was skoon en netjies, so welkom gevoel. Hul het uit hul pad gegaan om alles vir ons lekker warm te maak met die heater. Leonie, ons watress, het daai ekstra myl met ons geloop, dis baie spesiaal, dankie. Emily het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Dit is 'n netjiese plek en die verblyf was goed. Die ontvangs was baie goed gewees en die mense is baie vriendelik. Dankie vir goeie diens. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rustig en lekker. Besonderse plek en lekker gebly. Kamers is aan die ouer kant, maar baie skoon en netjies. Baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Friendly, comfortable, value for money. Lovely location. Warm, friendly staff. Large, comfortable rooms. Excellent value for money. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke M
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Heerlik. Diens was so vriendelik en bekwaam, en die personeel het ekstra moeite gedoen om ons versoeke en reistye te akkommodeer. Ons sal graag weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lloyd W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Great space outside of Kimberley on a beautiful golf estate. Only let down was the very poor reception/WiFi which made working a bit of a challenge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Liefli, veilig en luuks. Lieflike, veilige verblyf met pragtige kamers en al die ekstras wat jy wil hê. Die staf is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer hier kuier of oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Worth the trip. Beautiful location, excellent facilities, staff extremely friendly and very helpful. Food very well prepared and tasty!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anista R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wat 'n juweel. Uitstekende en vriendelike diens. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Oaks Farm, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzU06xvLVAc5lLvYHPhOHSh2Yrwo1vHxu3an8A3ANq4rkf75SlS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 3 Oaks Farm Modderrivier 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.023478746983 24.652043686178
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang