Successfully reported

The Daiquiri Shaq

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Andre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die moeite werd. Baie lekker gebly, rustig en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

We had a lovely time at The Daiquiri Shaq. The location is truly special, perched on top of a hill above St. Helena Bay, with beautiful views across the bay on one side and rolling hills and farmlands stretching towards Paternoster on the other. We were warm and cosy, and our dog was very happy to be welcomed here too. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig, mooi en netjies. Die plekkie is goed ingerig en netjies. Pragtige uitsig vanaf die klein stoep. Ons het lekker gebraai en gebly. Sal graag weer daar gaan uitspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker ontspan! Uitstekend en waarde vir geld. Uitstekend! Sal aan almal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

It was amazing, cosy, less is more, clean, amazing sunsets and sunrises. Brilliant, safe and warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Besondere uitsig, baie netjies en privaat. Baie lekker gebly, uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nyasha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Amazing. The stay was amazing, but a pool would be nice, especially if booking in a large group because that way we would be able to swim while utilising the braai pit area, as the beach is quite a distance from the Daiquiri Shaq.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie rustig en pragtige uitsig. Dit was alles wat ons wou hê. Plekkie was baie verwelkomend. Skuifdeur was oop en sagte musiek het ons verwelkom. Die persoonlike "touch", i.e. ons naam op swart bord, geskenkie op die bed. Alles so pragtig. Ons het dit regtig baie geniet. Dit is baie rustig en die uitsig oor die see was so kalmerend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Sal beslis weer daar bly. Asemrowende uitsig aan beide kante, skoon, netjies. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie netjiese verblyf, goeie ligging met pragtige uitsigte oor die baai. Baie lekker gebly! Welkom ontvangs met alles wat nodig is vir 'n rustige kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Vasco da Gama Drive, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3d0224f65f82011933a2bcd338505a956d2ac5f5e6418d14ebe686ef229dcd5728e069b10ec7be0716358ce4e0814f16832?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 14 Vasco da Gama Drive Britannica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7561623275 18.00012942314
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang