Successfully reported
+81

The Daiquiri Shaq

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Vasco da Gama Drive, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Daiquiri Shaq se ateljeewoonstelle is aan die buitewyke van St. Helenabaai, hoog bo-op Patrysbergrif geleë. Hierdie moderne ateljee-woonstelle is op 'n plattelandse kleinhoewe en bied plaasverblyf met 'n uitsig oor die dorpie. Daar is 'n grondpad wat in 'n goeie toestand is vir die laaste 1,8 km en is vir alle voertuie geskik.

Elke ateljee-woonstel spog met 2 privaat stoepe wat 'n unieke uitsig oor beide die sonsopkoms en die Columbine-vuurtoring bied.

Elke ateljee-woonstel het koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n ruim reën- en 'n muurstort. Die oopplan-kombuisies is elk met 'n braai-area, yskas-vrieskas, gasstoof, fluitketel en 'n broodrooster toegerus. WiFi met 'n rugsteunkrag word voorsien en daar is 'n TV met Netflix en YouTube. Gaste kan hul eie aanmeldbesonderhede gebruik om toegang tot DStv te verkry. Klein tot medium troeteldiere wat hulself goed gedra is welkom indien dit gereël word.

Vir groter groepe bied McArthur Park Boma 'n gemeenskaplike Weskus-kuierarea met 'n groter braai-area en 'n vuurput. Daar is ook 'n klein gimnasium en 'n kunsgalery op die perseel. Herte, skilpaaie, muishonde, hase en ystervarke woon op die kleinhoewe, daarom moet gaste stadig ry. Rustige staptogte met panoramiese uitsigte kan geniet word, terwyl kroeë en restaurante naby in St. Helenabaai, Paternoster, Langebaan, Port Owen en Velddrif is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andre C
Saam met lewensmaat
5.0
Die moeite werd. Baie lekker gebly, rustig en goeie ligging.
Aug 2025
Jurgen G
Saam met lewensmaat
5.0
We had a lovely time at The Daiquiri Shaq. The location is truly special, perched on top of a hill above St. Helena Bay, with beautiful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Rene J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, mooi en netjies. Die plekkie is goed ingerig en netjies. Pragtige uitsig vanaf die klein stoep. Ons het lekker gebraai en gebly. Sal graag wee...
Sien meer
Mei 2025
Michael R
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker ontspan! Uitstekend en waarde vir geld. Uitstekend! Sal aan almal aanbeveel!
Mei 2025
Freddie M
Saam met lewensmaat
5.0
It was amazing, cosy, less is more, clean, amazing sunsets and sunrises. Brilliant, safe and warm.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 14 Vasco da Gama Drive, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Daiquiri Shaq het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Vasco da Gama Drive, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3d0224f65f82011933a2bcd338505a956d2ac5f5e6418d14ebe686ef229dcd5728e069b10ec7be0716358ce4e0814f16832?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 14 Vasco da Gama Drive Britannica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7561623275 18.00012942314
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang