The Dauphin House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 58 Urania Street, Observatory, 2198, Gauteng
- Vanaf R795 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Dauphin House bied gerieflike verblyf in sy boetiekstyl-executive-suites in die lowerryke woonbuurt Observatory in Johannesburg. Die eiendom is binne maklike bereik vanaf Johannesburg Stadion, Parkview Gholfklub, Observatory Gholfklub en O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Daar is 2 smaakvol saamgestelde executive-suites waaruit gaste kan kies. Die stylvolle eenhede is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n ruim instapstort. Die kamers sluit wit linne van hotelgehalte, wit bad- en handdoeke, en koffie- en teemaakgeriewe in. Die koi-viskamer beskik ook oor 'n yskas en vrieskas vir gaste se gerief.
Die eiendom bied 'n rustige tuin-omgewing en 'n verfrissende swembad-area waar gaste kan ontspan en die son kan geniet. Gratis WiFi en privaat parkeerplek word voorsien.
Die eiendom is gerieflik geleë naby besienswaardighede soos Gold Reef City Casino, museums en die lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jessica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 58 Urania Street, Observatory, 2198, Gauteng
- Gaste dink The Dauphin House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 58 Urania Street, Observatory, 2198, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang