Successfully reported
+6

The De Beers Air B&B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Hopley Road, Flamingo Vlei, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die De Beers Air B&B is in die hartjie van Flamingo Vlei geleë en bied 'n rustige en privaat verblyf, ideaal vir beide kort en lang besoeke. Dit is naby Bloubergstrand en binne maklike bereik van nabygeleë winkels en winkelsentrums geleë.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid is heeltemal apart van die hoofhuis, met sy eie ingang en toegewyde parkering, wat gaste 'n stil en rustige omgewing bied.

Verwen jouself tydens jou verblyf! Ons Airbnb sluit toegang in tot 'n knus naelsalon met professionele gesigwasdienste, alles gerieflik in die hoofhuis geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Ligging

  • 59 Hopley Road, Flamingo Vlei, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Hopley Road, Flamingo Vlei, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70df21a280a8bbda0a565113cf6aedd27f3cdd10b2b3002d057189a9b95b21ee32ffa3c1955a19901853c4b6e8fb8a9ae507?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 59 Hopley Road Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.83700016283 18.511825117686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang