The Deck
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26A Simonstown Road, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Deck is in Vishoek geleë en is 'n rustieke selfsorgateljee wat op die berg geleë is en spog met pragtige see- en berguitsigte. The Deck is binne maklike bereik vanaf die strand, oulike winkels, restaurante en 'n winkelsentrum.
Dié oopplan-woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamerarea wat met 'n dubbelbed ingerig is en bied direkte toegang tot die dek. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die kombuisie is volledig toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Die kombuisie het ook 'n ontbyttoonbank met 2 stoele.
'n Bedekte dek het 2 ligstoele en 'n dubbele liefdesitplek. 'n Vrystaande braai is beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 26A Simonstown Road, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap
- Gaste dink The Deck het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26A Simonstown Road, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang