The Deluxe Spa Room @ Bushwa Game Reserve
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67KR Zondachsfontein Farm, Bushwa Game Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Vanaf R6 998 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bushwa Wildreservaat is in die hartjie van die malariavrye Waterberg-biosfeer in die Limpopo-provinsie geleë. Dit is gerieflik geleë net 2,5 uur se ry vanaf Johannesburg, en bied 'n toeganklike en maklike ontsnapping van die stad se gewoel.
Die Deluxe Spa Room @ Bushwa Wildreservaat is by die Tsamma Bush Spa geleë en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek en is heeltemal privaat. Dit is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n knus sitarea. Dit maak oop na 'n patio met twee ligstoele, perfek om die pragtige uitsigte te geniet.
Bushwa Wildreservaat bied 'n verskeidenheid spa- en welstandbehandelings, wildritte en voëlkyk. Gaste kan by begeleide safari's of gespesialiseerde boswandelings saam met gekwalifiseerde en ervare veldwagters aansluit om kameelperde, elande, sebras, koedoes en verskeie ander wild te besigtig. Daar is knus kaggels gedurende die winter en 'n sprankelende swembad met 'n swembaddek om gedurende die warm somermaande af te koel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 67KR Zondachsfontein Farm, Bushwa Game Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67KR Zondachsfontein Farm, Bushwa Game Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang