Successfully reported
+30

The Den on Plover

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Plover Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Den on Plover is 'n knus selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Velddrif. Dit is ideaal vir 'n paartjie aangesien hierdie kothuis met 'n moderne en minimalistiese estetika spog.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n uittrek-dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n slaapbank. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Dié kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien met gratis peule toegerus. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n houtdek wat na 'n dak met 'n piekniektafel en sonstoele lei.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Adele S
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend lekker. Ons het so lekker hier gebly en baie tuis gevoel. Alles werk perfek en sal beslis weer na die plekkie terugkom.
Aug 2024
Tania B
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik lekker. Ontsettend baie dit geniet.
Jul 2024
Petro R
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker blyplek uitstekende waarde vir geld. Baie skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Plek was baie netjies en skoon. Het baie van my komplime...
Sien meer
Aug 2025
Josie C
Saam met lewensmaat
4.8
Relaxing and quiet weekend. It was a beautiful, quiet weekend away! Close to everything. The place feels like home for the weekend. Wil...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Michelle T
Saam met lewensmaat
4.8
'n Baie lekker ervaring wat ons maklik weer sal oorweeg. Ons het die plekkie vreeslik geniet. Alles wat 'n mens benodig vir 'n gemaklike verblyf was v...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 10 Plover Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Den on Plover het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Plover Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d551637b51691810a65e54e7a3d67198a891f6290dbe2d2a3220f425fca57b43aa3e46c6bbec0afc1414dd6d0a65d746c72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 10 Plover Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.788250007048 18.196614927578
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang