The Diplomat
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 64 Tulbagh Centre, 16 Hans Strijdom Avenue, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 683 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Diplomat bied elegante verblyf in die hartjie van Kaapstad, omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe.
Die pragtige woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Aangrensend aan die kombuis is die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi word voorsien.
Vir gaste wat die omgewing wil verken, is die V&A Waterfront binne loopafstand van die woonstel, terwyl die Leeukop-staproete 4.9 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Unit 64 Tulbagh Centre, 16 Hans Strijdom Avenue, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 64 Tulbagh Centre, 16 Hans Strijdom Avenue, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang