The Dome
- Kapasiteit: 106 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5371 Welwitschia, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R1 538 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Dome Hotel is geleë aan Namibië se kuslyn in Swakopmund, tussen die oewers van die Atlantiese Oseaan en die Namib-woestyn. Die hotel maak voorsiening vir sportgroepe, ontspanningsreisigers, sakereisigers en konferensies.
Gerieflike akkommodasie word aangebied in 34 hotelkamers, waarvan sommige see-uitsig het. Elke kamer is toegerus met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n kluis vir waardevolle items, toiletware en gratis WiFi.
Die hotel is geleë binne The Dome, 'n multifunksionele en innoverende sport- en konferensiesentrum. Dit beskik oor 'n aparte sakekern met wegbreeksuites, vergaderkamers en sitkamers. Die hotel bied ook 'n sport-geïnspireerde kroeg en 'n restaurant, 'n gesondheids- en welstandsentrum met 'n gimnasium, sauna en verhitte binnenshuise swembad.
Die hotel is gerieflik geleë minute van die middestad af, en daar is nabygeleë besienswaardighede, restaurante en baie aktiwiteite om in die omgewing te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Anthea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 5371 Welwitschia, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink The Dome het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 106 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5371 Welwitschia, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang