The Don Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Inyoni Crescent, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Don Lodge bied skoon en luukse selfsorgverblyf in woonstelle in Amanzimtoti, ongeveer 2 minute se stap van die hoofswemstrande af. Daar is verskeie restaurante en vermaak vir kinders in die area en die Galleria Mall is net 5 minute se ry van die verblyf af.
Verblyf is beskikbaar in 'n oopplan-enkelwoonstel en 2 eenhede met 2 slaapkamers elk. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, kombuisgeriewe en 'n leefarea. Verder het elke eenheid ook 'n TV en gratis WiFi.
Die eenhede deel 'n lieflike swembad-area met braaigeriewe en baie sitplek buite. Die perseel is veilig en daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1 Inyoni Crescent, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Don Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Inyoni Crescent, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang