Successfully reported

The Donkey Dairy Kothuis - Plaaswerf Verblyf

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Alan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

A magical farm experience our toddler loved - goats, bunnies, and more! We had a wonderful weekend at The Donkey Dairy! The cottage was comfortable and had everything we needed for a relaxing stay. Our 2-year-old son had the absolute best time with all the animals - bottle-feeding the baby goats and playing with the bunnies were definite highlights. It was such a joy to see him so engaged and excited. The food was fresh and tasty, and the staff were incredibly friendly and welcoming, which made the whole experience even more special. We also enjoyed a scenic hike during our stay - a lovely way to take in the peaceful surroundings. Overall, it was the perfect family getaway. Relaxing for us, magical for our little one, and full of memories we’ll cherish. We’re already looking forward to our next visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zian H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustige plaas lewe. Niks is so lekker as om die oggend te begin met baba bokkies melk te voer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharne F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Amazing. Everything was fantastic. The people, the animals, all of it was great. Loved the weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raiden E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

I literally could not recommend this place more. I was blown away. Absolutely phenomenal with such beautiful animals and the most exceptional service you could possibly get. This place, with their animals and the people that run the establishment, is genuinely a true gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Beste plaas kothuis vir 'n rustige naweek weg, met wonderlike pret saam die diere. Wat 'n heerlike naweek! Almal is vriendelik en verwelkom jou met 'n glimlag, selfs die donkies, honde en bokkies! Die plaas is rustig in die aande en deur die dag kan jy die diere voer. Die kothuis is so goed ingerig met alles wat jy sal nodig hê. Regtig min selfsorg eenhede wat so goed toegerus is! Dankie vir die lekker naweek, sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Baie lekker plaas kuier saam die kinders. Baie lekker gebly, hulle diens en vriendelikheid is puik. Enigste voorstel is dat die stort oorgedoen moet word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erica S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Lekker, unieke avontuur. Goed toegeruste kothuis, verskriklik vriendelike en behulpsame gasvrou en personeel, baie om te doen, ons het baie lekker gekuier!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandeli P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

Huis weg van die huis. Wow! 3de jaar wat ons julle besoek, weereens een vir die boeke, moes al klaar die kinders belowe om binnekort weer te kom kuier. As mens by 'n plek weg ry en jou kinders huil, moet jy weet hulle het elke oomblik geniet. Jesse, baie dankie vir 'n heerlike tyd by julle op die plaas. Kinders kon weer nie genoeg kry van al die diere nie, en ook nie van al die honde kinders nie. "Keep up the good work". Ons sien julle gou weer 2026. Die Potgieter gesin.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrien L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Ons het heerlik gebly! Ons het heerlik gebly. Die kothuis, plaas en diere se kampe is netjies. Die kombuis is goed ingerig en die stortwater is vuurwarm. Die staproetes is veilig en baie mooi; ook goed aangewys. Die eienaar en personeel is almal vriendelik en het ons tuis laat voel. Ons dogtertjies (6 en 8) het dit geniet om die bokkies melk te gee en die ander diere te voer. Probeer gerus hulle kos, dis baie smaaklik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jesse Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 48

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off HD 23, Boschfontein Farm, Maanhaarrand, 0346, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA704ebd265eec4bcbb75235fe2c41e7b4d9a36f8af338e2dcf44ff8141aeb3bba2be26e487c04dc3ff93bf4937f80e469dc6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 46 5 1 5 Off HD 23 Boschfontein Farm 0346 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.874472749121 27.455471706391
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang