The duBoirs Boutique Lodge
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Hillfold Road, Waterfall, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die duBoirs Boutique Lodge is 35 km buite Durban geleë. Die landgoed spog met 'n toevlugsoord van perfek versorgde tuine wat verswelg word deur die strelende geluide van die waterval stroompie. Dompel jouself in die luukse van ons elegante en gesofistikeerde agtergrond. Die duBoirs is 'n perfekte plek vir die oordeelkundige sakereisiger of die ideale romantiese toevlugsoord vir 'n naweek.
Verblyf bestaan uit 9 pragtige luukse kamers, elkeen individueel en stylvol versier en volledig toegerus met moderne geriewe. Al die kamers het ryk houtmeubels en volledige en suite-badkamers, met 'n dekadente mengsel van sagte meubels en omgewingsbeligting. Geriewe sluit 'n digitale satelliet-TV, individuele lugversorging en verwarming, elektroniese kluise, haardroërs en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is 'n wittebroodkamer vir wittebroodgangers of gaste wat net romanties van hart is.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area, WiFi-internettoegang, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staptogte, bergfietsry, swem en tennis in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Palesa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 13 Hillfold Road, Waterfall, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The duBoirs Boutique Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Hillfold Road, Waterfall, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang