Successfully reported
+15

The Duke at the Majestic Village

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Main Road, Kalk Bay, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Duke at the Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in die Majestic Village, op die Hoofweg in Kalkbaai, stapafstand vanaf die Kalkbaai-hawe. 'n Veilige parkeerplek is aan die eenheid toegeken en die dorpie het 'n 24-uur-sekuriteitstelsel in plek.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die een badkamer het 'n stort, terwyl die tweede met 'n stort en bad toegerus is. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel het.

Die woonstel beskik oor 2 klein balkonne met pragtige see-uitsigte. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Florian Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 128

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 124 Main Road, Kalk Bay, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Duke at the Majestic Village het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Main Road, Kalk Bay, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5YjFiZDhjLTM1MjQtNDE1OC05M2JjLWMxNDU4ZWEyMDYzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 124 Main Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.126547784728 18.448542682803
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang