Successfully reported

The Duke Guest Rooms

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.7
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.0
Robert D
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mrt 2025

Goeie waarde vir geld! Geen probleem met netheid. Baie skoon en die diens was wonderlik. Volgende keer net seker maak daar is 3 van alles (tee, koffie, suiker ens). Ons was 3 persone. Was bietjie bekommerd oor die area, maar dit was lekker stil en sekuriteit was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joyce P
1 nag
4.0
Okt 2025

I couldn't sleep due to the noise of the teenagers that rented the other room. The teenagers were making noise and banging doors the whole night. My stay was not pleasant at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anneliese S
1 nag Gesin met tieners
3.4
Apr 2025

Lekker gerieflike eenheid in 'n stil area. Baie gerieflik, maar klein eenheid. Die eenheid is teenaan ander eenhede wat net met 'n deur geskei word, wat baie steurend was omdat die deure glad nie klankdig is nie. Ek sal ook voorstel dat daar of 'n dakwaaier of aircon in die eenheid ingesit word. Verder het ons baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Mons Road, Bayswater, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1b1f54798af55b93030eb557e9c8594e4409e74c19ba83d57cf6a590dc7a00e791e5f54931ff2c5808a06d9f8a12c0dc25b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 10 Mons Road Bayswater 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.08326 26.24288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang