Successfully reported
+24

The Duke Guest Rooms

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Mons Road, Bayswater, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Duke Guest Rooms is in die rustige woonbuurt Bayswater, Bloemfontein, geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal vir paartjies en klein gesinne is.

Daar is 2 aparte eenhede wat elk slaapplek vir tussen 2 en 3 gaste het. Elke slaapkamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke kamer het WiFi, 'n TV, 'n yskassie en verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond en 'n ketel insluit. Daar is 'n stroep met 'n uitsig oor die tuin. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

The Duke Guest Rooms is naby winkels en restaurante en bied maklike toegang tot besienswaardighede. Dit is ideaal vir reisigers wat deur die dorp reis of gaste wat rustige vakansieverblyf in Bloemfontein soek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.7
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 10 Mons Road, Bayswater, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink The Duke Guest Rooms het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Mons Road, Bayswater, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1b1f54798af55b93030eb557e9c8594e4409e74c19ba83d57cf6a590dc7a00e791e5f54931ff2c5808a06d9f8a12c0dc25b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 10 Mons Road Bayswater 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.08326 26.24288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang