Successfully reported
+45

The Duke Of Bedford

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 22 Hope Street, Bedford, 5780, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Duke Of Bedford is 'n klein boetiekhotel in die hartjie van Bedford in die Oos-Kaap. Dit bied gehalte en gerieflike verblyf, 'n restaurant op die perseel, sowel as trou- en konferensiegeriewe.

Verblyf word gebied in 23 unieke slaapkamers, wat wissel van standaardkamers vir verbygaande ontspanningsreisigers tot uitvoerende woonstelle en suites vir gaste op langverblyf-sakereise. Die slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort of bad en het 'n platskerm-TV, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die hotelrestaurant bedien 'n wye verskeidenheid maaltye om elke smaak te pas. Daar is ook trou- en konferensiegeriewe, insluitend 'n verskeidenheid onafhanklike kleinhandelwinkels. Gaste het ook toegang tot die gedeelde gimnasium en swembad, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Anna-Marie G
5.0
Wonderful. Very friendly and the food was delicious. The room was excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Belinda T
Saam met lewensmaat
5.0
Ten spyte van bittere koue weer en wind, was kamers heerlik warm. Personeel was uitsonderlik vriendelik en behulpsaam, veral, dankie dat jy so flink r...
Sien meer
Jul 2024
Marinus V
Saam met lewensmaat
4.8
Hartlike ontvangs, behendige portier, pragtige kamer, vars linne en handdoeke. Aangename, netjiese, stil verblyf.
Okt 2024
Craig W
Besigheidsreis
4.8
Comfortable stay. Spacious room and bathroom. Extremely comfortable bed. Full DSTV bouquet available. The gardens are tidy and the pool...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Zama L
4.6
Excellent accommodation, great service. Central between Fort Beaufort and Somerset East. Great service from the staff. Top notch accomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 22 Hope Street, Bedford, 5780, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Duke Of Bedford het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 22 Hope Street, Bedford, 5780, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3509378af8951556522217be9a9d4fd8676c6ae810b57e0462c8848109626d8535f972885a0d36aa603013083a0e4cc54ade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 22 Hope Street Bedford 5780 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -32.679394610558 26.087009504909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang