Successfully reported
+30

The Dunes 80

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstrand Road, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 395 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Dunes 80 is 'n privaat selfsorg-dupleks-eenheid in die veilige Dunes Resort/Landgoed reg op die Keurbooms-strand in Plettenbergbaai. 'n Kort entjie deur die beskermde duinwoud gee jou direkte toegang tot 'n privaat strand waar jy gereeld walvisse en dolfyne kan sien.

Hierdie eenhede bied slaapplek vir tot 6 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer bevat 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer bevat 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Een kampeerbedjie is ook beskikbaar, en onder is 1 slaapbank. Daar is 1 badkamer bo met 'n bad en 'n toilet.

Onder is daar 'n tweede badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n mikrogolfoond, gasstoof, oond, wasmasjien en yskas-vrieskas in. Die sitarea onder bevat 'n slaapbank, ideaal vir 1 kind, en 'n slim-TV met Netflix. Daar is ook gratis WiFi, wat deur 'n UPS tydens beurtkrag ondersteun word, sowel as nood-beurtkragligte.

Die leefarea lei na 'n privaat, veilige tuin, 'n patio en 'n vermaaklikheidsarea met buitemeubels en braaigeriewe. 'n Toesluitbare onderdakparkeerplek word voorsien.

Die Dunes Resort bied gaste 24-uur-sekuriteit, 2 swembaddens, ongelooflike visvang, sowel as privaat toegang tot ongerepte strande omring deur ongerepte inheemse kuswoud.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Keurboomstrand Road, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Dunes 80 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 395
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 395
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 395
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstrand Road, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca42690e57d4a7ace085d87bcb089e913f07e60a6d7c7ad400fc3becdae94cb00261d74a96010b0e690a62bc8157b88efd31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 395 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Keurboomstrand Road Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.010545791562 23.422517627478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang