Successfully reported
+19

The Dunes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Dunes is in Keurboomstrand naby Plettenbergbaai geleë en bied selfsorgverblyf in 'n veilige strandfrontkompleks. Die kompleks is 'n maklike rit vanaf besienswaardighede, insluitend die Goose Valley Gholfklub, Robberg Natuurreservaat, Bloukransbrug, en nabygeleë dorpe soos Knysna.

Dié ruim woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Enkelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar. Handdoeke en linne word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike sitplek en 'n TV. Die eiendom bied 'n buite-eetarea en gratis WiFi.

Gaste kan 'n duik in die gemeenskaplike swembad geniet, in die tuine ontspan, fietsry, of hul hand probeer visvang. Vir gaste met kinders beskik die kompleks oor 'n kinderswembad sowel as 'n speelarea buite. 'n Mini-mark is ook in die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Main Road, The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Dunes het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a04dcc876e1535e3a4c1e3c4ed33a0461e978745d31e5e22d96ddb55ca1a4902c42d18f40c391307de27b03c199e42b983e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 3 5 1 4 Main Road The Dunes Resort 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.008810535722 23.422491007092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang