Successfully reported
+19

The Dunes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Dunes bied selfsorgverblyf in 'n veilige strandfrontkompleks in Keurboomstrand naby Plettenbergbaai. Die kompleks is net 'n etjie se ry vanaf besienswaardighede, insluitend die Goose Valley Gholfklub, Robberg Natuurreservaat, Bloukransbrug, en Knysna.

Die ruim woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Enkelslaapbank is in die sitarea beskikbaar. Handdoeke en linne word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi. Daar is ook 'n buite-eetarea.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, in die tuine ontspan, fietsry, of probeer visvang. Die kompleks bied ook 'n kinderswembad, speelarea en 'n klein winkel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Main Road, The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Dunes het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a04dcc876e1535e3a4c1e3c4ed33a0461e978745d31e5e22d96ddb55ca1a4902c42d18f40c391307de27b03c199e42b983e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 3 5 1 4 Main Road The Dunes Resort 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.008810535722 23.422491007092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang