The Dunes Haven Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: PO394 Road, H2 The Dunes, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Dunes Haven Studio is 'n knus eenheid in die veilige Dunes Resort in Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Dit spog met privaat toegang tot 'n Blouvlagstrand via 'n kort entjie deur 'n inheemse bosgebied, wat dit 'n ideale opsie maak vir vakansiegangers wat 'n ontspannende wegbreek van die besige stad soek.
Hierdie ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, sowel as 'n ingeboude kas. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Gaste kan 'n maaltyd by die eetkamertafel met 2 sitplekke geniet, en vir vermaak is 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die eenheid maak oop na 'n patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gaste kan ook toegang geniet tot 2 gemeenskaplike swembaddens en pragtig onderhoue tuine binne die oord. Veilige parkering is beskikbaar, en die eenheid is gerieflik geleë net 8 km vanaf Plettenbergbaai, af van die N2 na Gqeberha (Port Elizabeth).
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Abri Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 271
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- PO394 Road, H2 The Dunes, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Dunes Haven Studio het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: PO394 Road, H2 The Dunes, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang