Successfully reported

The Dunes Studio H8

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Heinrich J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie aangenaam. Skoon en vriendelik. Als was perfek met goeie kommunikasie. Baie skoon. Baie vriendelik. Ver loop tot by see maar het nie gepla nie. Goeie waarde vir geld buite seisoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H8
Goeiemiddag, baie dankie vir julle terugvoer. Dankbaar julle het die verblyf geniet. Ons hoop om julle terug te verwelkom. Groete, Adri.

Petro H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Waarde vir geld. Dit is 'n baie lekker en goed geleë plek met 'n baie rustige en vriendelike omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H8
Goeiemôre Petro. Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons verwelkom julle graag terug. Groete, Adri.

Alwyna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dit was 'n besliste 'kom maar weer' kuier. Heerlike eenheid, met al die noodsaaklike items! Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H8
Beste Alwyna, baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons sien daarna uit om julle spoedig weer hier te verwelkom. Groete, Adri.

Juvan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

The unit was perfect for the two of us. We enjoyed our stay. We had a wonderful time, very satisfied with our unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H8
Juvan, thank you so much for the positive comments. We are happy to know you enjoyed your stay. Hope to welcome you back again in future. Kind regards, Adri.

Deborah P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Refreshing and making memories to last a lifetime. Our stay was so relaxing and the vibe was great. The resort is a great place to stay, reflect, and refresh.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pienkie L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Het verblyf baie geniet. Plekkie was pragtig en gerieflik. Alles was skoon en van goeie gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H8
Goeiemiddag Pienkie, dis vir ons 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Merina W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Relaxing. Convenient. Luxury elements a treat. My teenage daughter loved our stay. Safe. Lovely convenient walk to the beach. Lovely lookout point for sundowners. Very quiet complex. Found the unit to be very well equipped. Thank you, it's easy and wonderful. We will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H8
Merina, thank you so much for your positive review. It is a pleasure and privilege to accommodate our guests. Looking forward to welcoming you back soon. Kind regards, Adri.

Elmari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Uiters netjies en goed toegeruste verblyf. Strand net oorkant die duin. Ons het heerlik gekuier in hierdie baie netjiese en goed toegeruste verblyf! Die tuine is pragtig en die strand net 'n klipgooi ver.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adri
The Dunes Studio H8
Beste Elmari, baie dankie vir julle terugvoer. So bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer hier te verwelkom.

Ferdi R
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Dit voel asof jy tuis gekom het. Ons het in eenhede H7 en H8 gebly, en hoe lekker was dit nie. Keurige dekor, netjies, skoon en uitstekende kommunikasie van die gasvrou. Ek sal enige tyd kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adri
The Dunes Studio H8
Beste Ferdi. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is ons voorreg en plesier om julle te akkommodeer en sien daarna uit om julle binnekort weer hier te verwelkom.

David L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Gemaklik, stil en gesellig. Baie lekker gebly. Sal beslis weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes Hotel and Resort, Main Road, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0755dece636020b8dd43dc06728ae207cfb1679fa86b8d443fc33714252e12e490b64e64a3b943dcf66d286a89743e8c5ef1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 The Dunes Hotel and Resort Main Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.009552416259 23.422393177128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang