Successfully reported
+35

The Dusty Vine Hoek Huis

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Tobie Muller Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Vanaf R3 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Dusty Vine Hoek Huis is deel van die Dusty Vine-selfsorghuise in die geskiedkundige dorpie, Philippolis. Die dorp is in die Bo-Karoo tussen Colesberg en Trompsburg en is die ideale oornagplek vir gaste op reis of 'n vir diegene wat hul batterye wil herlaai.

Hoek Huis is op die hoek van die geskiedkundige Tobie Muller-straat, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het ’n bad, stort, toilet en n’n asbak. Die tweede badkamer het ’n stort, toilet en ’n wasbak.

Daar is ook ’n kombuis, oopplan-sitarea en -eetarea en ’n tweede sitarea. Die kombuis is met ’n stoof, oond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het ’n groot etenstafel met sitplek vir 8 en beide sitareas het ’n heerlike kaggel. Die huis het ’n stoep wat reg rondom die huis strek, asook ’n privaat binnehof met buitemeubels.

Die huis word daagliks skoongemaak en maaltye kan op versoek gereël word.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rainer L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik knus verblyf, al was dit bitter koud buite. Dit was nou 'n groot verrassing om so mooi, netjies en knus verblyf raak te loop. Gaan ver moet so...
Sien meer
Jul 2025
Henk D
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxed and comfortable. It was very pleasant and safe. It is a beautiful place with small-town charm. We enjoyed chatting with the fri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Adriaan En Annalie O
Saam met vriende
5.0
Pragtige ruim huis en goed geleë. Die Dusty Vine Hoekhuis is goed toegerus met onder andere moerkoffie en melk in die yskas. Die badkamers is keurig e...
Sien meer
Feb 2025
Monique B
Gesin met klein kinders
5.0
Understated self-catering luxury in Philippolis. A heritage house in the middle of Philippolis that has been beautifully restored and d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Marco L
Saam met vriende
5.0
Ons het lekker gekuier en baie tuis gevoel. Na 'n dag op die pad was The Dusty Vine Hoek Huis so groot bederf, die huis is prentjiesmooi, alles is sko...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 17 Tobie Muller Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Gaste dink The Dusty Vine Hoek Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Tobie Muller Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa5dcaec92a075aa388d3c5ec9070ff228e2b262de0bb51ef36c36ad8917914d71d75470d612e6eaa48be6d3548651ff4555?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 17 Tobie Muller Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.261771 25.27224
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang