Successfully reported

Echo Caves & Accommodation

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Lorraine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

I enjoyed staying and will definitely go back. Wow, the place is beautiful and I enjoyed my weekend there. The hospitality is 100%. Best place for nature lovers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Makondelela R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Bored by unavailability of WiFi and TV. It was ok. Enjoyed every moment. Worried by the fact that there is no TV and WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Marius J
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2025

Pragtige plek, kort 'n bietjie aandag. Dit was baie warm. Alles voel oud afgeleef. 'n Waaier in elke kamer sou wonderlik gewees het. Die lig in die kamer het nie gewerk nie. Hulle het ons 'n ekstra badkamer gegee wat ons nie voor betaal het nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Willie T
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Mrt 2025

Rustig. Nee, glad nie. Stort het nie gewerk nie. Toilet trek nie. Mure gekraak. Wasbak se drein was vuil vol hare of goed. Geen braai geriewe naby kamer nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Monica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Awesome. It was awesome. Friendly and helpful. a nice experience. Food was really good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann V
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2023

Wonderlik. Plekkie was netjies, skoon en gerieflik. Eers grotte besoek voor ons ingeboek het. Mense was baie vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Loraine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Slaap versteur deur generator 3 uur in die oggend. Yskas werk nie, die geraas van die generator onuitstaanbaar. Veder is als skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Echo Caves & Accommodation
Goeie dag Loraine, baie dankie dat u ons akkommodasie gekies het. Ons waardeer die terugvoer en sal aandag gee aan die yskas en kragopwekker wat onnodig saans aan is. Heerlike dag.

Michaela K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2022

Lovely accomodation in a beautiful setting. Lovely accomodation situated at the caves and also in driving distance to other attractions such as Pilgrim's Rest and Blyde River Canyon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2021

Eenvoudig, skoon maar geen kombuis. Ons het ons tydjie geniet, maar bietjie gesukkel met kosmaak. Sal volgende keer net meer voorbereid wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The R36 from Lydenburg to Tzaneen, 24 km out of Ohrigstad, 1122, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4pEDUy47vdPoEPZrOGiMb1UsYjVBNXDYlFSPbNHjxGxX49fozn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 The R36 from Lydenburg to Tzaneen 24 km out of Ohrigstad 1122 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.562334869065 30.603172304768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang