The Estuary Guest Chalets
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Mc Kenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Estuary Guest Chalets is 'n lodge in privaat besit wat in die skouspelagtige St Lucia-vleilandreservaat in die hartjie van St Lucia geleë is.
Verblyf word gebied 10 individueel versierde eenhede met slaapplek vir 4 gaste elk. Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis met 'n gasstoof. Die eenhede beskik ook oor lugversorging, WiFi-verbinding en 'n TV met OpenView-kanale.
Tydens beurtkrag hou die omskakelaar die TV, ligte, waaiers en yskaste aan die gang. Daar is ook 'n USB-laaipunt vir selfone.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad, braai-area en 'n welige tuin met buitesitplek insluit.
Die instansie is in 'n radius 400 m vanaf 'n verskeidenheid restaurante en winkels geleë. Die swemstrand is 2,5 km vanaf The Estuary Guest Chalets
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mary Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 366
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 34 Mc Kenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Estuary Guest Chalets het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Mc Kenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang