The Fairway Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit ii8, Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 055 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in die Goose Valley Gholflandgoed in Plettenbergbaai, bied The Fairway Apartment luukse akkommodasie, ideaal vir 'n klein gesin of vriende.
Die ruim woonstel bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en gaste maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n muurgemonteerde TV, en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Skuifdeure maak oop na 'n gemeubileerde balkon, perfek om maaltye buite te geniet terwyl jy die uitsigte inneem. Geriewe op die landgoed sluit in 'n swembad, tennisbaan en 'n klubhuis met 'n restaurant. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Gaste kan ook die gholfbaan op die perseel geniet, terwyl Plettenberg Bay Mall 2.8 km weg is, Pennyshell Bank 3.6 km weg, en Lookout Beach 3.9 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Unit ii8, Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit ii8, Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang