Nightjar Cabin The Farm Knysna
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13861 Old Cape Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Nightjar Cabin The Farm Knysna is in die natuur geleë en is die ideale plek vir 'n ontspanne en rustige wegbreek. Geleë in Knysna, ook bekend as die juweel van die Tuinroete, bekend vir sy oesters en houtmeubels.
Dié hut het 'n oopplan-uitleg en het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die kajuit is ingerig met 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 1 kind. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die leefarea beskik oor 'n kombuis en sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof en 'n ketel. Breekware en eetgerei word voorsien. Braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie hut werk buite die rooster sodat gaste nie deur beurtkrag geraak sal word nie.
Dit is net 3 km vanaf die dorp geleë en gaste sal baie opsies vir avontuurlike doendinge hê, soos om 'n fietsrit op die fietsbaan te neem, 'n draf op die roetes te geniet en gholf te speel. 'n Goeie ete kan by die restaurant op die perseel geniet word of by verskeie restaurante wat binne maklike bereik geleë is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 13861 Old Cape Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Nightjar Cabin The Farm Knysna het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13861 Old Cape Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang