The Farmhouse Hotel
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Dagbed vir 'n kind onder die ouderdom van 14 is ook beskikbaar. Die kamer het ook gratis WiFi, 'n kluis, 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit. Hierdie eenheid is troeteldiervriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit.
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito sal met aankoms gehef word en indien enige breekskade tydens verblyf plaasvind sal dit van die gas se kredietkaart afgetrek word.
- Troeteldiere word in sekere eenhede toegelaat, mits dit vooraf gereël word en teen ekstra koste per nag.
- Alle voedsel- en drankgeriewe werk soos by 'n deli; gaste bestel en dien self op.
- Die ligte ontbyt bestaan uit spek, eiers, roosterbrood en sampioene, of muesli en jogurt.
- Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Ideaal vir 'n gesin van 4, bied die kamers slaapplek vir 2 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders. Die kamer bied uitsig oor die buurt en is toegerus met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, sowel as 'n stapelbed vir kinders. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gratis WiFi, 'n kluis, 'n slim-TV met DStv, 'n yskassie, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien, en gratis koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en scones is by die tarief ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit.
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito sal met aankoms gehef word en indien enige breekskade tydens verblyf plaasvind sal dit van die gas se kredietkaart afgetrek word.
- Troeteldiere word in sekere eenhede toegelaat, mits dit vooraf gereël word en teen ekstra koste per nag.
- Alle voedsel- en drankgeriewe werk soos by 'n deli; gaste bestel en dien self op.
- Die ligte ontbyt bestaan uit spek, eiers, roosterbrood en sampioene, of muesli en jogurt.
- Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eenheid bied gemaklik slaapplek vir tot twee gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Bykomende geriewe sluit in 'n TV met DStv, 'n privaat ingang en nabyheid aan die Langebaan-strandmeer, perfek vir 'n rustige en ontspannende verblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
- Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit.
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito sal met aankoms gehef word en indien enige breekskade tydens verblyf plaasvind sal dit van die gas se kredietkaart afgetrek word.
- Troeteldiere word in sekere eenhede toegelaat, mits dit vooraf gereël word en teen ekstra koste per nag.
- Alle voedsel- en drankgeriewe werk soos by 'n deli; gaste bestel en dien self op.
- Die ligte ontbyt bestaan uit spek, eiers, roosterbrood en sampioene, of muesli en jogurt.
- Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die kamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Dagbed vir 'n kind onder die ouderdom van 14 is ook beskikbaar teen ekstra koste. Die kamer het ook gratis WiFi, 'n kluis, 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit. Hierdie eenheid is troeteldiervriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit.
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito sal met aankoms gehef word en indien enige breekskade tydens verblyf plaasvind sal dit van die gas se kredietkaart afgetrek word.
- Troeteldiere word in sekere eenhede toegelaat, mits dit vooraf gereël word en teen ekstra koste per nag.
- Alle voedsel- en drankgeriewe werk soos by 'n deli; gaste bestel en dien self op.
- Die ligte ontbyt bestaan uit spek, eiers, roosterbrood en sampioene, of muesli en jogurt.
- Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Ander kenmerke sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV in. Hierdie eenheid het 'n afgesonderde tuiningang en 'n privaat dek met 'n warmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit.
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito sal met aankoms gehef word en indien enige breekskade tydens verblyf plaasvind sal dit van die gas se kredietkaart afgetrek word.
- Troeteldiere word in sekere eenhede toegelaat, mits dit vooraf gereël word en teen ekstra koste per nag.
- Alle voedsel- en drankgeriewe werk soos by 'n deli; gaste bestel en dien self op.
- Die ligte ontbyt bestaan uit spek, eiers, roosterbrood en sampioene, of muesli en jogurt.
- Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, bad en 'n aparte toilet. Ander kenmerke sluit 'n yskassie, lugversorging, 'n TV en 'n antrasiet-kaggel in. Die eenheid het ongelooflike strandmeer-uitsigte en 'n privaat dek met 'n warmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit.
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito sal met aankoms gehef word en indien enige breekskade tydens verblyf plaasvind sal dit van die gas se kredietkaart afgetrek word.
- Troeteldiere word in sekere eenhede toegelaat, mits dit vooraf gereël word en teen ekstra koste per nag.
- Alle voedsel- en drankgeriewe werk soos by 'n deli; gaste bestel en dien self op.
- Die ligte ontbyt bestaan uit spek, eiers, roosterbrood en sampioene, of muesli en jogurt.
- Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die eenheid is die oorspronklike opstal en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n aparte stort en bad. Die eenheid het ook gratis WiFi, 'n kluis, 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit.
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito sal met aankoms gehef word en indien enige breekskade tydens verblyf plaasvind sal dit van die gas se kredietkaart afgetrek word.
- Troeteldiere word in sekere eenhede toegelaat, mits dit vooraf gereël word en teen ekstra koste per nag.
- Alle voedsel- en drankgeriewe werk soos by 'n deli; gaste bestel en dien self op.
- Die ligte ontbyt bestaan uit spek, eiers, roosterbrood en sampioene, of muesli en jogurt.
- Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié dubbelverdiepingkothuis bied privaatheid met hotelgasvryheid en het sy eie houtvuurwarmbad. Dit het 2 slaapkamers met en suite-badkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders teen 'n ekstra koste. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n sit- en ontspanningsarea en 'n wenteltrap lei na die eerste verdieping. Gratis WiFi, 'n kluis, TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Hierdie eenheid is troeteldiervriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Komplimentêre koffie en beskuit, 'n ligte ontbyt en middagtee en -skons is by die tarief ingesluit.
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito sal met aankoms gehef word en indien enige breekskade tydens verblyf plaasvind sal dit van die gas se kredietkaart afgetrek word.
- Troeteldiere word in sekere eenhede toegelaat, mits dit vooraf gereël word en teen ekstra koste per nag.
- Alle voedsel- en drankgeriewe werk soos by 'n deli; gaste bestel en dien self op.
- Die ligte ontbyt bestaan uit spek, eiers, roosterbrood en sampioene, of muesli en jogurt.
- Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 5 Egret Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang