The Farmhouse Hotel
Kry 25% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Egret Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 230R1 673 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Farmhouse Hotel kyk uit oor die rustige Langebaan-strandmeer en is 'n unieke, karaktervolle historiese plaasopstal waar die fokus is op die skep van 'n gehalteverblyf met unieke toevoegings wat bydra tot gekoesterde herinneringe.
The Farmhouse Hotel bied verskeie verblyf-opsies wat tussen 2 en 5 mense kan akkommodeer. Die lieflike kamers is ingerig met koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens, dubbelbeddens en enkelbeddens omskep kan word, en die kamers het en suite-badkamers met storte of baddens en toilette. Elkeen van die kamers is toegerus met gratis WiFi, 'n kluis, slim-TV, persoonlike verkoeler, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en komplimentêre koffie en beskuit, ontbyt en middagtee en skons is by die tarief ingesluit.
Gaste kan in die swembad afkoel en veilige parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël slegs teen 'n ekstra koste.
Langebaan bied 'n verskeidenheid doendinge soos wind- en vlieërbranderry, kajakvaart, visvang, gholfspeel, perdry en bergfietsry, en gaste kan besienswaardighede soos Club Mykonos Casino en die Weskus Nasionale Park besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Liesel Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 579
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 5 Egret Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink The Farmhouse Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Egret Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang