Doringdraad Lodge
Kry 30% af vir verblyf voor 31 Desember 2026. Bespreekbaar tot 28 Okt 2025
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Broederstoom, Leandra, 2265, Mpumalanga
-
Vanaf
R750R525 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Doringdraad Lodge bied selfsorgverblyf naby Secunda in Mpumalanga. Die eiendom is op 'n stil plaas geleë en bied 'n rustige omgewing vir gaste wat 'n blaaskans van die stadslewe soek.
Die lodge bied slaapplek vir 14 gaste in 3 afdelings met 'n totaal van 6 slaapkamers. Die hoofhuis sluit Mufasa in, 'n kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en Simba, wat met 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad gemeubileer is. 'n Volledig toegeruste kombuis, eetarea, sitkamer met rusbanke, TV en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Aan die hoofhuis is Rafiki vasgeheg, 'n groot kamer met 4 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort.
Die rondawel beskik oor 3 slaapareas en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Die eerste kamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens, die tweede met een enkelbed, en 'n solder met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. 'n Gedeelde badkamer met 'n stort is beskikbaar vir alle rondawelgaste.
Geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, braai-area en boma. Daar is ook 'n groot eetkamertafel met 14 sitplekke, 'n kaggel, 'n binnenshuise sitkamer en 'n oordekte stoep met buitemeubels. Veilige parkering word voorsien. Die vermaaklikheidsarea, bekend as die Kuiergat, beskik oor 'n volledig toegeruste kroeg, Jacuzzi, pyltjiebord en ruim sitplek. Doringdraad Lodge is 'n idilliese en prettige wegbreekplek vir familie en vriende.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Thomas Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Farm Broederstoom, Leandra, 2265, Mpumalanga
- Gaste dink Doringdraad Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Broederstoom, Leandra, 2265, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang