Successfully reported
+105

The Fat Mulberry Guest Farm

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 2 Strydom Small Holdings, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

The Fat Mulberry Guest Farm bied luukse selfsorgverblyf in die rustige landerye van die Oos-Vrystaat en spog met asemrowende uitsigte oor die Malutiberge. The Fat Mulberry Guest Farm is net buite die dorpie Fouriesburg geleë, naby Clarens en op die drumpel van Lesotho & Afri-Ski. Hierdie verblyf is ook onafhanklik van die plaaslike netwerk.

Verblyf word in 6 stylvolle, luukse 4 ster-boetiekstylwoonstelle gebied en is ideaal vir sakereisigers, paartjies, gesinne en vriende. Elke woonstel het 'n binnenshuise kaggel, elektriese komberse, WiFi, DStv, braaigeriewe en 'n volledig toegeruste kombuis. 'n Klein bed of bababed is vir jong kinders beskikbaar. Gatehouse is die enigste troeteldiervriendelike woonstel.

Gaste kan die plaasdiere op die perseel geniet, voëlkyk by die dam, een van die vele staptogte in die area aanpak of appels en wortels vir die perde en donkie voer. Die Fat Mulberry Guest Farm is die perfekte toevlugsoord in die natuur en gaste kan in die area perdry.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Wasgoeddienste is op versoek beskikbaar. Gaste kan die warmbad teen 'n ekstra koste gebruik indien daar vooraf gereël word. Voorafgemaakte etes is op versoek beskikbaar. Verder is daar 'n reuseskaakstel sowel as 'n klimraam en 'n volledig toegeruste kinderkombuiseenheid.

The Shed bied 'n asemrowende uitsig oor die Maluti-berge en is geskik vir funksies van tot 50 mense, insluitend troues, verjaarsdagpartytjies, konserte en kinderpartytjies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jeannine J
Gesin met tieners
5.0
Verrasende natuurskoon, liefde vir diere en die natuur was opvallend. Baie skoon netjiese plek, eienaar en personeel was baie vriendelik, niks was te ...
Sien meer
Jul 2025
Elandre V
Saam met lewensmaat
5.0
We had a fantastic time! We had a fantastic time! The view was absolutely spectacular. The fireplace as well as the electric blankets h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Melissa S
Saam met lewensmaat
5.0
We cannot wait to visit again! We had a phenomenal stay. Absolutely breathtaking views!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Leana S
Gesin met klein kinders
5.0
'n Naweek is te kort. Dit was astronomies lekker. Margie en Meagan het ons hartlik ontvang. Die eenheid is pragtig skoon en daar word baie aandag gege...
Sien meer
Okt 2024
Alec B
Saam met lewensmaat
5.0
A place you want to go back to. Margie, keep up the good work. We stayed in the Gate House for 3 nights and loved it. The Gate House is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Meagan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plot 2 Strydom Small Holdings, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink The Fat Mulberry Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 2 Strydom Small Holdings, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb97a90aadbe12e5d05ac51fba8f7a96b5e5ce5ebf61f4d7463e9287bf9971b84adbe61f3f38a4b41cb9d4d5e60ef196cbd61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 1) 43 5 1 5 Plot 2 Strydom Small Holdings Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.630198 28.216326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang