Successfully reported

The Feather Hill Boutique Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ilse B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wow! Fantastiese, luukse verblyf - het dit baie geniet. Ons het heerlik oornag. Die kamer en badkamer was baie luuks, skoon en netjies. Is vriendelik en professioneel ontvang. Ontbyt was heerlik en smaakvol voorgesit met die mooiste uitsig vanuit die restaurant. Ons het baie bederf gevoel. Sal Feather Hill Boutique Hotel beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Ons het elke oomblik baie geniet en baie lekker bederf gevoel! Loved it! Baie vriendelike diens, alles skoon en kalm en rustig! Verfrissend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Wow wow en wow! Luukse verblyf in Potchefstroom, pragtige uitsig oor die stad. Die kamers is toegerus met alles en nog meer! Heerlike koffie, koekies, koeldrank en eetgoed in kamers is komplementêr. Die beddens slaap baie gemaklik. Heerlike stort en bad - die hele badkamer! Die badgoed ruik heerlik! Die restaurant vir ontbyt, middagete en aandete is van besonderse hoë gehalte. Al die disse was smaaklik voorberei en pragtig aangebied. Tuine is baie goed onderhou. Personeel is baie vriendelik. Baie dankie - ons beveel julle beslis aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelus N
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2025

Uitstaande persoonlike aandag. Vriendelike diens. Heerlike luukse verblyf met uitstaande persoonlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

A_ R
1 nag
5.0
Sep 2024

Verbyf uit die boonste rakke. Wat 'n amazing plek. Pragtig en skoon. Diens ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike, vinnige, romantiese wegbreek! Ons het baie lekker gebly by The Feather Hill Boutique Hotel. Sal dit 100% aanbeveel! Dit was baie gerieflik en ongelooflik mooi! Die diens is puik! Hulle sal ons beslis weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desere B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Graduasie oornag saam met gade. Die mees professionele diens wat ek al beleef het. Puik gehalte geriewe, soos verhitte handdoekrelings. Heerlike binnesbuise swembad by die spa. Etes in die restaurant was van hoogstaande gehalte. Heerlike, stil omgewing. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Romanties in Potch. Alles wat ons nodig gehad het op een plek bymekaar. Spa, smaaklike kos en heerlike drankies! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albrecht T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Baie lekker gebly. Dit was 'n lieflike plek om in te bly. Die restaurant was die moeite werd om te besoek vir 'n spesiale geleentheid. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Enjoyable and professional. Enjoyed the stay, will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 145
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 145
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 145
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dagbreek Estate, Extension 1133, Potchefstroom, 2522, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b5cd99c3bf26cd5cc451dd2214466345202e7d0c6f87bec029060b935b1a41f19e7b1f3bef5ec5ba1aae93c0acecfe7a8f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 144 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Dagbreek Estate Extension 1133 2522 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.6591371 27.13082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang