Successfully reported
+30

The Feather Hill Boutique Hotel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dagbreek Estate, Extension 1133, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Vanaf R1 145 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Feather Hill is in Potchefstroom en bied luukse verblyf naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié boetiekhotel beskik oor 11 suites, elk met lugversorging, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Die unieke boetiekhotel-, spa-, trou- en funksie-lokaal is op die rand van 'n heuwel geleë met 'n skouspelagtige uitsig, omring deur die beroemde suikerbosbome en ongerepte natuur.

Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel tydens hul verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ilse B
Saam met lewensmaat
5.0
Wow! Fantastiese, luukse verblyf - het dit baie geniet. Ons het heerlik oornag. Die kamer en badkamer was baie luuks, skoon en netjies. Is vriendelik ...
Sien meer
Jul 2025
Vanessa B
Gesin met tieners
5.0
Ons het elke oomblik baie geniet en baie lekker bederf gevoel! Loved it! Baie vriendelike diens, alles skoon en kalm en rustig! Verfrissend.
Jul 2025
Marissa M
Saam met vriende
5.0
Wow wow en wow! Luukse verblyf in Potchefstroom, pragtige uitsig oor die stad. Die kamers is toegerus met alles en nog meer! Heerlike koffie, koekies,...
Sien meer
Mrt 2025
A_ R
5.0
Verbyf uit die boonste rakke. Wat 'n amazing plek. Pragtig en skoon. Diens ongelooflik.
Sep 2024
Michelle C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, vinnige, romantiese wegbreek! Ons het baie lekker gebly by The Feather Hill Boutique Hotel. Sal dit 100% aanbeveel! Dit was baie gerieflik e...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Dagbreek Estate, Extension 1133, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Gaste dink The Feather Hill Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 145
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 145
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 145
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dagbreek Estate, Extension 1133, Potchefstroom, 2522, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b5cd99c3bf26cd5cc451dd2214466345202e7d0c6f87bec029060b935b1a41f19e7b1f3bef5ec5ba1aae93c0acecfe7a8f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 144 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Dagbreek Estate Extension 1133 2522 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.6591371 27.13082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang