The Featherbed
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 1 kind, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R56, Post Katherine Farm, Dordrecht, 5435, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Featherbed is 'n knus selfsorg-rondawel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se plaas ongeveer 20 km buite Dordrecht. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige tuisbasis terwyl hulle op reis is.
Die eenheid kan tot 2 volwassenes, 1 kind en 'n kleuter akkommodeer in 'n oopplan-area wat gemeubileer is met 'n koninggrootte bed, 'n enkelbed (slegs vir kinders) en 'n bababedjie. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens sluit die eenheid gemaklike sitplek en 'n plafonwaaier in. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n patio met buitemeubels en 'n braai geniet. Veilige parkering en sonkrag is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan in Dordrecht geniet word. Die naburige dorp Indwe is ongeveer 23.4 km weg.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marietjie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- R56, Post Katherine Farm, Dordrecht, 5435, Oos-Kaap
- Gaste dink The Featherbed het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 1 kind, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R56, Post Katherine Farm, Dordrecht, 5435, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang