The Fellows
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Hertzog Street, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Fellows bied gemaklike oornagverblyf in die hartjie van ysterertsmynbou-ontwikkelings in Postmasburg. Dit is gesentraliseerd tussen sommige van die Noord-Kaap se natuurlike skoonheid soos die Witsand Natuurreservaat, Boegoebergdam en Kimberley.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 3 lugverkoelde gastekamers, wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed met kwaliteit linne en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien.
Al 3 kamers het 'n mikrogolfoond, yskassie en komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar. Let asseblief daarop dat slegs Openview beskikbaar is.
Gaste kry veilige parkering agter 'n afstandbeheerde hek op die eiendom en kan op versoek teen 'n bykomende koste van die wasgoeddienste op die perseel gebruik maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 9 Hertzog Street, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Gaste dink The Fellows het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Hertzog Street, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang