Successfully reported

The Fever Tree Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Mariska C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ongelooflik, veilig, netjies. Die gasvrou was ongelooflik tegemoetkomend. Vriendelike mense in 'n baie oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

See above. Lovely people. Lovely accommodation. Only issue WiFi didn't work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise C
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Amazing. It was so much more than expected. Wished we had stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah P
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Great. Had a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah P
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Great. Had a wonderful and friendly holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delwyn S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Awesome stay. There was not sufficient cutlery and crockery for 4 people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
The Fever Tree Guest
The Fever Tree Guest House
My absolute apologies for the oversight.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nonhlanhla M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

The owner was friendly and helpful. I enjoyed my stay. I had a wonderful stay, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharmane M
Kort verblyf
4.0
Des 2024

Nie op standaard nie. Jammer, maar die plek is nie op standaard nie. Die beddegoed kort aandag (duvet oortreksels is uitgewas en verblyk). Die breekgoed is karig en daar is nie genoeg bekers vir koffie nie; daar was ook net een teelepel toe ons gearriveer het. (Die gasvrou het dit reggestel, nadat ons gaan vra het).

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Annolien L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ons was weereens baie vriendelik behandel en die mense is baie gasvry! Baie dankie vir ons blyplek, ons het baie lekker gebly en hoop ons kan volgende jaar weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

The Fever Tree
Guest

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 297 Koedoe Street, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dd02deaa8b064507c7d63bb670013562a9aecfb1746026c4443dbc3233942788805cf337e4c63a79b8b9c83254594f2bca8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 297 Koedoe Street Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -28.0194857 32.2656109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang