Successfully reported
+22

The Fever Tree

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Badskop Street, Badshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Fever Tree is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die gasheer se eiendom, aan die buitewyke van die skilderagtige dorpie Montagu. Dit bied 'n ontspannende en gemaklike verblyf vir enkelreisigers of paartjies.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en 'n kombuis met 'n ontbythoekie. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan 'n vroeë oggendkoffie geniet op die patio met uitsig oor die berge of ontspan in die privaat tuin onder die pergola, kompleet met buitemeubels en braaigeriewe. Parkering op die perseel word voorsien.

Die Fever Tree is gerieflik geleë naby die dorp, waar gaste plaaslike winkels en restaurante kan verken. Dit bied ook maklike toegang tot gewilde besienswaardighede soos staproetes, Avalon-warmwaterbronne en die Montagu-gholfbaan, wat dit 'n ideale verblyf maak vir 'n rustige plattelandse wegbreek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 2 Badskop Street, Badshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Badskop Street, Badshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17edf8875197bfa7a5d5bc5a0bf7818d37564c7b3ee52da250c57fa73c6d642b92d9a9f11e1a633723c0a78a75543ad55afe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 2 Badskop Street Badshoogte 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.768564921761 20.127502460772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang