Successfully reported

The Fisheries Inn

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Martitia O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Ons het 'n rustige wegbreek nodig gehad en dit was presies wat ons gekry het. Ons het baie lekker gebly. Beddens was gemaklik en beddegoed van goeie kwaliteit. Storte is ruim met goeie druk. Die kombuis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die wasmasjien het my lewe gered by die see met die visvang en seewater van die manne. Ons het veilig gevoel om die kinders (7, 13 en 16) op hul eie te laat fietsry in die strate en self die strand te ontdek. Ons sal vir seker terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Heerlike verblyf, goed geleë. Heerlike verblyf, alles wat jy benodig, was daar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kruger Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6025728688454479f02126451f95dab0790fbf0ec1143b6b60e9ba195e88f4509aa9cbc46d8ba5ed55b6290f0d13c465c8c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Kruger Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.350876483736 21.882194661377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang