Successfully reported

The Fisherman's House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anna-marie V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. 'n Wasmasjien en tuimeldroër sou nice wees. Baie lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantasties onbeskryflik wel versorgde huis en kan sien eienaars is trots. Ongelooflike diens en waarde vir geld gewees. Hierdie is 'n topgehalte verblyf, volle toegeruste huis met topgehalte beddens, linne, kombuisware en meubels. Hierdie was regtig elke sent werd en meer. Agentskap was puik en hul kommunikasie ongelooflik. Sekuriteit tops, alarm, remote garage, veilige erf. Lekkerder daar gekuier as by my eie huis. Met aankoms was als 'picture perfect'. Sagte musiek, sagte ligte en yskoue bottel Rosé wyn. Skoonmaakmiddels van topgehalte, hout vir bona fireplace, als was daar met basiese speserye en olyfolie. Hierdie was by verre my beste oorslaap en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Best time ever for a family. I loved our time at the house. It has everything that you need. The kitchen is fully stocked from firewood to an arrival bottle of wine to something as simple as cloth pegs for your wet towel. The lounge and rooms were spacious. As a family of five, we all had our private space. Nice outside lounge area and firepit for the braai. Fantastic! The location was perfect. Diaz Beach was a five-minute drive from the house, as well as an awesome waterpark for the kids. We loved it so much that after six nights we wanted to extend for another two nights, but unfortunately, another lucky family had already booked. Thank you for doing your best to assist us. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Fantasties. Ons het heerlik by Fisherman's House gebly. Was daar oor Kersfees en dit was amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlik gekuier. Afdak met meubels was lekker vir kuier. Perfekte wegbreek! Alles wat jy nodig het onder een dak. Stylvol gemeubileerd en gemaklike beddens en genoeg beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Was 'n wonderlike ervaring, so rustig en jou eie privaatheid, so mooi gerieflik en naby alles. Mosselbaai sien ons gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsay A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Fantastic. Our stay was amazing. Fantastic and we will certainly stay with them again. Thanks for the awesome assistance and cleanliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Mooi, skoon, cozy, niks load shedding nie, perfek! Dit was heerlik, wou nie huis toe gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Ons het die kuier by the fishermans house baie geniet. Ek sal dit vir enige gesin en vriende aanbeveel. Ons verblyf het 'n groot deel aan ons klein vakansie. Dit was rustig en netheid en die vriendelike ontvangs Riette het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Stylvol en rustig. Ons het die verblyf vreeslik geniet. Die huis is wonderlik toegerus met lieflike messegoed, borde en bakke. Kamers is smaakvol met alles wat mens nodig kan kry. Stoepie en braaiarea heel gerieflik en aangenaam. Sal beslis graag weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Beyond Group Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Park Crecent, Boland Park, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAehGltQ6MyxGX42ppSjDROjTJaS4mWCElGFRdA7eEKTAmCc4zXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 66 Park Crecent Boland Park 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.164856152354 22.107911824398
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang