Successfully reported

The Floridian

Compact 2-bedroom Apartment - The Mini Floridian
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • 2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Mini Floridian bied slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed vir 3 kinders. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n klein kombuisie met 'n yskas, tweeplaatstoof, ketel en mikrogolfoond. Gaste kan ook ontspan in die sitkamer.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die breekskadedeposito is 3 dae na vertrek terugbetaalbaar.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Compact 2-bedroom Apartment - The Mini Floridian
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • 2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Miami bied slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed en 'n enkelbed vir 3 kinders. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n klein kombuisie met 'n yskas, tweeplaatstoof, ketel en mikrogolfoond. Gaste kan ook ontspan in die sitkamer.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Kinderbed vir 1

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die breekskadedeposito is 3 dae na vertrek terugbetaalbaar.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luxury 4-bedroom Family House - The Floridian
Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 19 persone
  • 14 volwassenes, 5 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

The Floridian bied slaapplek aan 8 volwassenes en 8 kinders en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 1 enkelslaapbank vir 'n kind, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 kinders, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders en daar is 'n dubbelslaapbank, 'n stapelbed en 'n tripelstapelbed vir 3 kinders in die vierde slaapkamer. Al die slaapkamers is op die boonste verdieping en die badkamers het almal stortgeriewe. Die eenheid het uitsigte oor die swembad en die tuin. Die huis het ook 'n oopplan-leefarea, 'n eetarea en 'n TV-area.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

5

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

7

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

2 x Kinderbank vir 1

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die breekskadedeposito is 3 dae na vertrek terugbetaalbaar.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Leonora Drive, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA136ede368677ad3150d25ee2992f715bb4875892ccdb22baa10ed54a4adaf9ea1dab0cba69a123d0997bd66fe48fb2c803a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 87 Leonora Drive Ballito 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.52862974768 31.217409968376
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang