The Flower House
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Gustav Crescent, Fichardt Park, 9301, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Flower House is geleë in Fichardt Park, Bloemfontein, die hoofstad en die grootste stad van die Vrystaat provinsie. Dit is die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n stil wegbreek.
Dié huis bied gaste die keuse tussen 3 eenhede. Elke eenheid het sy eie privaat ingang, en albei is selfsorg. Gratis WiFi, 'n buite-area met buitemeubels en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste het parkeerplek agter 'n gemotoriseerde hek en elektriese heining vir ekstra sekuriteit.
Gaste kan die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuine en die Oliewenhuis Kunsmuseum besoek of 'n ete by een van die restaurante wat naby geleë is, geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marelise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 25 Gustav Crescent, Fichardt Park, 9301, Vrystaat
- Gaste dink The Flower House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Gustav Crescent, Fichardt Park, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang