Successfully reported
+23

The Fountain Hill Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bronkhorstspruit Road, The Blyde Willow Park, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Fountain Hill Haven is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die veilige Blyde Lifestyle Estate in Pretoria-Oos. Dit is naby Menlyn Mall, Menlyn Maine, The Grove Mall en Times Square en is dus ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die sitarea het sitplek, 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, gimnasium en veilige onderdakparkeerplek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bronkhorstspruit Road, The Blyde Willow Park, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bronkhorstspruit Road, The Blyde Willow Park, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92d38a6b56c0e8093a4eb262e7e4260312f81ad68d8712e5be17d924eef5a12cb682faaf15782bac0c69ef1021bc41343e9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2) Bronkhorstspruit Road The Blyde Willow Park 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.759553624446 28.378825702999
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang