Successfully reported
+8

The Fox's Lair

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Lair Trust Farm, Off the R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Fox's Lair bied selfsorgverblyf met hartlike, plattelandse gasvryheid net 7 km van die pragtige Augrabies-valle af. Die verblyf is ideaal vir reisigers wat op pad is na Namibië of wat die Namakwaland in blommetyd besoek. The Fox's Lair bied huislike verblyf op 'n uitvoerdryweplaas omring deur die natuurskoon.

Eenheid 1 beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging, waarvan 2 koningingrootte-beddens het en die ander 2 enkelbeddens het. Elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis, sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar. Buite het gaste toegang tot braaigeriewe op die stoep met 'n uitsig oor die gholfbaan en 'n klimraam vir kinders.

Die plaas kyk uit oor die Augrabies- en Oranjeriviervallei en daar is ook 'n mini-gholfbaan met 2 putjies en wandelpaadjies op die plaas. Die gastehuis het daaglikse skoonmaakdienste en wasgoeddienste. Dit is rolstoelvriendelik en troeteldiervriendelik (binnehof met gras vir troeteldiere).

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • The Lair Trust Farm, Off the R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Fox's Lair het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Lair Trust Farm, Off the R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe868c772916131c4d49ec467e4f75325f63d0179d0b4d2b81aeb5f0efa9c5641a04332ea58ca5ca5861307aebcab311935bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 The Lair Trust Farm Off the R359 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.660967502462 20.344134271145
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang