Successfully reported
+45

The Frangipani Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Mitchell Street, George South, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Frangipani Self-catering is in George-Suid geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin, of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n bababed op versoek. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n deurlopende badkamer met 'n ruim stort, wasbak. Daar is 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer beskik ook oor oorgenoeg kasspasie en 'n lessenaar vir gaste wat moet werk.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolf, menger, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die oopplan-sitkamer het 2 slaapbanke en gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang, TV met Open View-kanale, Netflix, Amazon Prime en YouTube geniet.

Daar is 'n deur wat na 'n ruim tuin oopmaak, ideaal vir gaste met troeteldiere of kinders wat wil rondhardloop.

Daar is ook braaigeriewe, 'n buitetafel en stoele om buite te eet asook 'n sitarea vir rokers.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Wendy W
Gesin met tieners
5.0
A lovely stay, in a beautiful location. All my needs were met. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Wilmarie H
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent stay. Wonderful and comfortable accommodation and amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Peet J
Gesin met tieners
5.0
Safe, clean and close to everything you need. Lock up and go, clean and value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Simone T
Saam met vriende
5.0
Amazing peaceful stay. Our stay was absolutely amazing. The accommodation is true value for money. Lucinda is an amazing host and very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Anton K
5.0
Netjies, veilige en vriendelike eienares. Baie lekker gebly, dankie.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 24 Mitchell Street, George South, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Frangipani Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Mitchell Street, George South, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a2b88f4f0892a73f11810380244e22e2f7a944dc2d12139ea7d240334e1ba7dd476064e9f6d6e1bf4c6d0075849ac1af307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 24 Mitchell Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -33.972668 22.456352
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang