Successfully reported
+24

The Gables Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21A Viljoen Street, Groenkol, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Gables is die oudste huis in Middelburg. Hierdie pragtige Victoriaanse huis is in Groenkol, 'n rustige area met groot bome, geleë. Dit bied 'n kalm atmosfeer vir sakelui en vakansiegangers.

Verblyf word gebied in 8 kamers, waarvan 2 vir selfsorgverblyf ingerig is. Elke kamer kyk uit oor die tuin of swembad en het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kroegyskassie en 'n mikrogolfoond in. Gratis WiFi word ook voorsien.

'n Volledige Engelse ontbyt en aandetes kan in die lieflike Victoriaanse eetkamer geniet word. Ontbyt en middagetepakkies moet asb. vooraf gereël word indien gaste vroeg wil vertrek.

Gaste kan gerus in die sprankelende swembad afkoel en die braaigeriewe gebruik of 'n bietjie ontspan in ons goed onderhoude tuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir jou gemoedsrus.

The Gables Guest House is sentraal geleë, naby winkelsentrums, restaurante, sake-areas, skole, die gholfbaan en Middelburg Mall.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anton V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en vriendelike diens. Netjies. Vriendelike diens.
Okt 2025
Charmaine B
5.0
Excellent. Very nice. Friendly host and I was well taken care of.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Engela K
Saam met vriende
5.0
Kan definitief aanbeveel. Ons is daar elke jaar. Altyd baie lekker om daar te bly. Dis 'n rustige, pragtige plek en netjies.
Apr 2025
Suset D
Besigheidsreis
5.0
Ons lekker gebly, veilig gevoel en ook ons voertuig was veilig. Met ons aankoms het dit behoorlik gesous. Ons vriendelike gasheer het ons gehelp afpak...
Sien meer
Nov 2024
Erna V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, gerieflik. Ons het 1 nag oorgeslaap. Alles was 100%. Definitief 'n bonus was dat die badkamer 'n bad en 'n stort het.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wilmie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 21A Viljoen Street, Groenkol, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink The Gables Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21A Viljoen Street, Groenkol, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhMWIxODQ2LTZkYTYtNDNiYi04M2EwLWRlYjY0MDE4NTY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 21A Viljoen Street Groenkol 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.779213473189 29.457631409168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang