Successfully reported
+57

The Gallery

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Van Heerden Street, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Gallery is in Potchefstroom geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, gesinne wat reis of as 'n gemaklike oornagplek.

Die eenheid het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. The Gallery stal plaaslike kuns op die mure van die woonstel uit.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook ’n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Die Gallery het 'n groot kuierarea, 'n privaat braai-area, met 'n ingeboude braai en 'n kroegarea met 'n yskassie.

Die eenheid is 750 m van MooiMed Hospitaal, 750 m van die Mare Botha Multisorgeenheid, 3 km van MediClinic Potchefstroom, 1,3 km van die Aardklop Kunstefees se gronde, 1,8 km van die Noordwes Universiteit en 2,6 km van die Mooirivier Winkelsentrum af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vidette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 3 Van Heerden Street, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink The Gallery het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Van Heerden Street, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59147d97d232a15fcc13a77f190735a75f7ba9416d7b510e3fef64266e2040a1bde5c0e0219e4baf2a96e350742838cc1de7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 56 5 1 5 3 Van Heerden Street Die Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.699614070472 27.102147894087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang