The Garden Manor
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5a Mayors Walk, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Garden Manor is 'n rustige toevlugsoord in die hartjie van Winterton, wat 'n vreedsame ontsnapping bied, net 'n kort entjie van die Winterton Museum en 'n skilderagtige rit vanaf die bekende Spioenkop Natuurreservaat. Die gastehuis bied 'n verskeidenheid en suite-slaapkamers, sowel as 'n ruim selfsorg-gesinshuis, ideaal vir beide paartjies en groter groepe.
Elke privaat kamer bied slaapplek vir tot 2 gaste, is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit in lugversorging, 'n TV, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.
Die aparte gesinshuis bied gemaklik slaapplek vir tot 8 gaste in 4 en suite-slaapkamers, elk toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort of 'n stort en bad. Die huis sluit 'n knus sitkamer en 'n goed toegeruste kombuis in met alles wat nodig is vir 'n selfsorgverblyf.
Gaste kan ontspan in die pragtig onderhoude tuin, 'n verfrissende duik in die gemeenskaplike swembad geniet en verbind bly met WiFi wat regdeur die eiendom beskikbaar is. Veilige parkering op die perseel word voorsien vir ekstra gerief. Ideaal geleë, is The Garden Manor slegs 28 km vanaf Monks Cowl Country Club en 42 km vanaf Cathedral Peak Natuurreservaat, wat dit 'n perfekte basis maak vanwaar die pragtige Drakensberg-streek verken kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5a Mayors Walk, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5a Mayors Walk, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang