The Garden Room
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Rose Road, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
- Vanaf R450 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Die Tuinkamer bied gemaklike oornagverblyf, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers in Houghton Estate.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 1 gas en is ingerig met 'n enkelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sentrale eetkamertafel met stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n aangewese werkruimte en toegang tot gratis WiFi.
Buite kan gaste die welige tuin en veilige parkering geniet gedurende hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Observatory Gholfklub 3.3 km weg en Killarney Country Club is 4.1 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Mei-Shan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 20 Rose Road, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Rose Road, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang