The Garden Shed
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 138 Broadway Street, Pearly Beach, Gansbaai, 7221, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die kothuis bied selfsorgverblyf in 'n rustieke tuinkothuis op die eienaar se eiendom in Pearly Beach, 21 km buite Gansbaai. Die ingang word met die eienaar gedeel.
Hierdie kothuis bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea sluit 'n slaapbank in wat 1 gas kan akkommodeer.
Die eenheid is naby 'n Blouvlagstrand, 'n kruidenierswinkel, 2 restaurante en 'n kroeg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 138 Broadway Street, Pearly Beach, Gansbaai, 7221, Wes-Kaap
- Gaste dink The Garden Shed het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 138 Broadway Street, Pearly Beach, Gansbaai, 7221, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang